die Wildberries - Kom Winter Kom Somer (Amptelike Musiekvideo) - Best of Utube!!! Youtube Filme, Youtube Music, Dokus, kompletter Film oder ganzer Film. Hier finden Sie die besten Videos auf utube!!!!



die Wildberries - Kom Winter Kom Somer (Amptelike Musiekvideo) von die Wildberries   2 years ago

17,126 views

64 Likes   2 Dislikes

Hier is hy nou, die Wildberries se eerste musiek video van hulle enkelsnit Kom Winter Kom Somer! Kyk uit vir hom op Kyknet Musiek en maak seker jy kry hom op iTunes of Amazon as jy hom nog nie het nie.

iTunes: https://itunes.apple.com/za/artist/die-wildberries/id899781839

Amazon: http://www.amazon.fr/Acoustic-1-die-wildberries/dp/B012JBC6TK

As jy ’n Apple Music, Spotify of Shazam gebruiker is kan jy "Kom Winter Kom Somer" stream ook. Share asb hierdie video en kyk hom oor oor :)

Baie dankie vir almal se ondersteuning sovêr, ons waardeer elke liewe een van julle. Ons glo en hoop hierdie is die eerste musiek video van nog baie suksesvolles!

Baie dankie.


Social media:
Facebook: www.facebook.com/dieWildberries
Twitter: www.twitter.com/diewildberries
Instagram: www.instagram.com/diewildberries

Bookings:
060 8389 869
bookings@wildberries.co.za


Request gerus ons country treffer by jou naaste radio stasie "die Wildberries - Kom winter kom Somer"





die Wildberries are proudly sponsored by:

Oasis Water: https://www.facebook.com/ro3oasis
Saddles Bellville: https://www.facebook.com/pages/Saddles-Steak-Ranch-Bellville/1433688293598372
Vinsure brokers: https://www.facebook.com/pages/Vinsure-Makelaars-Brokers/637117149642960
Musiek wêreld: https://www.facebook.com/jvmusiekwereld
Malboer.com: https://www.facebook.com/Malboer



Kommentare