Kom tree uit en beleef die blou - AHMP 2016 - Best of Utube!!! Youtube Filme, Youtube Music, Dokus, kompletter Film oder ganzer Film. Hier finden Sie die besten Videos auf utube!!!!



Kom tree uit en beleef die blou - AHMP 2016 von Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria   2 years ago

5,421 views

40 Likes   1 Dislikes

Welkom by die Afrikaanse Hoër Meisieskool,
die oudste Afrikaanse skool in Pretoria
met die rooi stoepe, welriekende roostuin en Blou Affie-harte...

Vir die werklike gevoel van Affie dogter wees.
Vir die trots wat Affies kweek.
Vir enige dogter of ouer wat wonder oor hoe die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se gronde lyk. Die video plaas jou in elke Affie dame se skoene en gee jou die geleentheid om te sien hoe 'n dag op Affies verloop.
Ons nooi jou uit om te kyk na die beeldskone gronde en die geskiedenis ryke beelde op die terein wat elke Affie dame elke dag aanskou.

Vir enige verdere informasie oor AHMP besoek gerus ons webwerf op : http://www.ahmp.co.za/



Kommentare